
Hierdie Mans
is SKELMS!!!!!
Goed om voor te kyk
Hoe en waar is die kontak met mekaar gemaak?
Het jy met hom kontak gemaak, of anders om? As jy met hom kontak gemaak het, kyk na waar. As dit op facebook was, n paar vinnige weg gee goed
- Die profiel is nie baie oud nie
- Daar is net n paar fotos op - gewoonlik met hom as hoof onderwerp
- fotos wat gepost is, profile pics wat ge update is, volg baie vinnig op mekaar, met geen verdere updates nie
- Baie min detail is ingevul, geen plek van werk nie, geen tipe werk nie, geen familie nie, ens ens.
- Ootgrote meederheid van sy vriende, is vrouens, meestal enkel of weduwees
- Probeer dit plaaslik hou. As hy op sy profiel se hy is van Amerika, Britanje of enige plek nie in Suid Afrika nie, probeer weg bly.
- As jy sy naam op Facebook Search, en daar is n magdom resultate, bly weg. Dit is makliker om iemand se identiteid oor te neem of aan te pas, as daar n verskeidenheid is. Maak dit moeilik om die fotos uit te sonder.
Wanneer julle begin praat.......
- Afrikaans of Engels? Meeste Senior tipe mans in Suid Afrika, kan Afrikaans lees en skruif. As hy nie verstaan nie, is hy tien teen een nie hier gebore, is hy tien teen een, nie blank nie
- Indien jy besef hy is nie n Suid Afrikaner nie, kyk na die spelling en gramatika van sy boodskappe - Engels - Dit is nie moeilik om agter te kom dat n persoon wat se hy is n Argitek, Ingeneer of enigiets wat opleiding verg, nie so baie spelfoute en sin struktuur foute in sy moedertong sal maak nie.
- Persoonlike details. Moet dit NOOOOOOIT uit gee nie!!!!!!!!!
Totdat julle gereel het om mekaar te ontmoet,(verkieslik erens in die publieke oog en NIE by mekaar se huis nie!!) het my nie nodig om meer te weet as in watter voorstad bly jy nie. GEEN huis adres nie, GEEN Telefoon nommers, bank rekeninge, geboorte datums van die kinders nie, NIKS wat persoonlik is.
Gebruik n E-Pos of n Voorafbetaalde (prepaid nommer)(in n ekstra foon!!) as Enigste Komunikasie!
Dit is maklik om te sms, maar deur die sms stuur jy baie details! Voorbeelde van dit is:
- Jou Telefoon nommer - as jy nie van hom hou nie, kan hy jou later pes.
- Jou bank sake word aan jou Telefoon nommer ge koppel, met die hoe risiko van bedrog, kan jou nommer ge kloon word, en al jou geld word uit jou rekening getrek.
- As dit n kontrak nommer is waarvan af jy sms, kan al jou details gekry word met n vinnige oproep. Met iemand aan die binnekant van Vodacom, Cell C, Mtn, het hulle dan vrylike toegang na al jou details. ID nr, huis adress, bank rekening. Wees Versigtig!! Gebruik n E-Pos of n Voorafbetaalde (prepaid nommer)(in n ekstra foon!!) as Enigste Komunikasie!
As jy besluit om hom te bel....
- Bel Hom eerder, in plaas van dat hy jou bel. As jy jou foon op Private number sit, dan het jy sy telefoon nommer, maar hy nie joune nie. Maak dit makliker om bande te breuk indien nodig.
- As jy whatsapp gebruik, gebruik eerder n sekondere foon, een met n voorafbetaalde nommer. Iets wat jy kan afsit en die sim kaart van kan weg gooi as jy agterkom dat iets nie in plek is nie
